My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 1st, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n voorreg om ‘n mede Ovie en haar man se spesiale dag te kon afneem! Ons het al 4 seisoene in een dag gehad en heelwat van die paartjie se oorspronklike idees is op die dag van die troue verander om by die weer aan te pas. Die mooi ding … hulle was net opgewonde om te trou en het nie toegelaat dat dit hul tyd minder spesiaal maak nie.

Mense het van ver gekom om die feestelike dag by te woon en terwyl Ouma die dansbaan warm gehou het, het vriende en familie heerlik tot laatnag met geliefdes gekuier en opgevang.

Dankie Thys en Liezl dat ek daar kon wees, saam met julle kon lag, die dag kon beleef en vasvang. Julle is spesiaal vir my! Geniet julle troudag-herinneringe in fotovorm…

 

 

 

Sore feet up high!

Die dag het in ‘n japtrap van baie bedompig na bitter koud verander :

 

Rok: Robyn Roberts

Venue: Gabrielskloof

Music: Dirk @ Baha Entertainment

Makeup: Rachel

Decor: 4 Every Event

 

let me know what you think