December 30th, 2010 | Family,Other,Photo of the week,Shoots,Uncategorized | Subcribe to RSS
Ek kon nie glo hoe groot hulle geword het nie!!! Onthou julle hulle nog? Die oulike tweeling het soveel gegroei en soveel persoonlikheid “by gekry,” dit bly vir my daaglikse wonderwerkiesl! Hierdie keer kon ons nie heeltemal doen soos ons wou nie en die foto’s is so tussen deur hulle speel-eet-en-slaap geneem.
Dis vir my ‘n absolute voorreg om die groei in hulle lewens, persoonlikhede en verhoudinge te sien en vas te vang!!! Gaan kyk gerus die eerste fotos HIER.
‘n Paar interessante feite oor die 2:
-met die vorige shoot was hulle ‘n maand oud en hul newborn klere was heeltemal te groot
-hier is hulle 7.5 maande en hulle dra 12-18mde klere.
-Michau weeg 10.5kg en Danny weeg 10.9kg.
Hier is ‘n paar van Michau:
En hier is Danny:
Die 2 is soos Dawid en Jonathan:
LOVE die foto!
Die reality van ouers-wees:
…en net om seker te maak, hulle is pa se seuns!!!






























Christine meintjes
Looove dit! Super cute photies zel!
nikki
Ag my moeder!! Ek is veral gaande oor die eerste foto. Ek love ook al die moeite wat gedoen is met dié fotos.
Leani
Nou wil ek ok twins hê!! Beautiful
June
Te cute! Love ook die foto met die twee op die vrouens se rûe!
ammie
My tone krul van lekkerte as ek hierna kyk! Stunning mense, so goed vasgevang
Madré Kohn Creative
Nie gedink ek sal dit sê na die besige enetjie wat ek alklaar het nie, maar dié pics wil my sommer ‘n tweeling laat hê! (En dis ‘n BAIE groot kompliment!) Stunning Photies!
Johnél van der Westhuizen
Dierbaar!!! Hulle is te pragtig vir woorde! Love die laaste foto, kyk net hoe lekker lag die een boeta!
minki
bitter oulik en sommer baie ougat die 2tjies!
Marine
Dis so oulik!! Stunning fotos
Lee-Ann Vigus
Awesome!
Rousseau Lötter
Eish.. Dis stunning.. What a photographer!!
Catherine Mac
TOTALLY GORGEOUS Lizelle! You have captured so many incredibly cute and fun little moments!
Kim
Cute Factor is VERY high! Beautiful little boys!
Also love the one on the backs of the ladies (13), te cute!
caro
ekt nog nie eens die man nie maar ek begin spaar om jou te kry vir my troue!!! awesome
Sylvia
Baie oulik!!
Ruth Theron
Kan ‘n mens vir iets mooiers vra? Vir Garitha: mooi genoeg om te skilder, of hoe?
Miranda
Hulle twee is so pragtig, ek hou van al die fotos!!
Alet Kapp
WOW!!! Hierdie 2 manetjies sit ‘n glimlag in mens se dag! Om sulke gelukkige kindertjies te sien en daardie blou oe vertel jou baie van hoe gelukkig hulle is!! Ek is pure hoendervleis!! Lizelle en jy het absoluut die oomblikke en persoonlikhede vasgevang! Wonderlike werk en dis baie baie besonders! Moet nooit ophou nie!
Marlese wallis
Hulle het so groot geword, en is so vriendelik! En daardie oe, sjoe hartebrekers, nie om tepraat van daai lang wimpers nie….jislaaik hulle is bitter bitter cute!
Die mooiste pics nog, hoop julle gaan inskryf vir n kompetisie! xxx
Juné Joubert
ag kan net nie glo hoe ouliker en ouliker hulle word nie! wat ‘n geseende familie! Garitha – mis julle sommer. Julle seuns skitter! well done lizelle, dis pragtig!
Jacomien Scannell
Wow, hoe cute is dit nie! O my word, dit is die mooiste kinders!!!!! Verdrink in hulle oe!
Martie Lancellas
Dis so kosbaar en elke oomblik is spesiaal mens weet tussen in gaan dit oor ouers wees en kop krap en drukkies en slaap opvang en net die beste wil he…julle is geseend en hulle besonders geseend om julle te kan he – may God Bless you ubandantly en Jou fotos bly net merkwaardig so in die karaktertjies in en die oomblik net so kreatief – awesome!
Carmen
Hulle is pragtig! Well done!
Lizelle Lotter Photography » Documenting the “twice as nice twins” on their 2nd bday!
[...] here to see the different shoots: Shoot 1, Shoot 2, Shoot [...]