May 6th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Danny & Garitha het Michai & Danny aangeneem om hulle seuns te wees.Die twee is reeds al so tuis met hulle mamma en pappa. Maar geen wonder. Ek het het nog nooit vir Danny en Garitha ontmoet nie, maar toe ek by hulle huis instap, kon ek die warm gevoel van liefde en aanvaarding voel. Vir die eerste 10min het ek myself net bekyk aan hierdie 2 kleine lyfies. So perfek. So reg om te groei, te leef, te leer en te blom. Dit was vir my ‘n heerlike ondervinding, dankie Danny & Garitha!


































Sylvia
Lizelle, jy is n legend!! Soos altyd stunning!!
marlese wallis
Jy het hulle perfek gecapture! Absoluut pragtig!
Nick
These are adorable!! That first one is just brilliant!
Melanie
Anne Geddes kan kom lesse leer!! hierdie is absoluut beautiful. Well Done Lizelle… as mens darem nog nie broeis is nie, dan is hierdie meer as genoeg om jou te maak!
Henroux
Absoluut ongelooflik!!!!! dit is stunning.
Sonja
Zellie, hierdie is amazing foto’s!!! En die twee lyfies is te OULIK
)
rebecca (love made visible)
Absolutely amazing. xxx
Marike
Joh. Dit is uiters besonders!!!
June
Oh my hat dis beautiful!!!
Caryn van Rooyen
Ek wil ook he! Dis unbelievably precious, fragile, magnificent and perfect! Praise the Lord. Ek’s broois!
cindy
PURE GENIUS!!! Dis ongelooflik awesome Lizelle!!!!
Anette Laker
Ek het net gehuil en gehuil toe ek dit sien. Ons het vir soveel jare saam met ons liewe vriende gebid vir hierdie wonderwerkies!!! onbeskryflike mooi foto’s!!! Jy het die wonder van die oomblik onbeskryflik mooi vasgevang, Lizelle. Baie geluk.
chani
My mond hang oop terwyl ek na hierdie fotos kyk! Absoluut Fantasties!!!!!!
JY HET N BESONDERSE TALENT LIZELLE!!!
nastassja harvey
sjoe sjoe sjoe zellie, ek LOVE die een op die groen stoel waar hy so koekeloer, so mooi! x
Angel
Fabulous!
Giddy
Hulle is te oulik!
Nicola
DIERBAAR
Maringa
So cute!! Rerige mooi fotos!
Jen Lynne
I love these! Just stunning! The colors, the skin tones, the angles, the BABIES!!! I love them all
Anton Dellemijn
Pragtig, besonderse fotos. Hou so aan. Seeninge
Maré Rootman
Zellie, Jesus sal terug ploeg in jou lewe, omdat jy dit vir ander mense so kosbaar maak
dis huilmooi!
Lucia
Ag, die tweetjies is te pragtig! Baie mooi foto’s!
leola m
Dis “beautiful”!. Die foto’s is spesiaal, die familie is kosbaar & daai 2 lyfies is te oulik!
nina brown
Lizelle,jy het ‘n ongelooflike oog!
Ek sien geweldige teerheid en sagtheid.
so- so gentle.
Ek dink dit kan vir alle paartjies wat sukkel ongelooflike hoop gee!
monique
Ek is vol hoendervleis en trane en net soveel LEKKERKRY in my hart … my liewe vriende julle vier lyk ongelooflik beautiful!!!! Hierdie opfrommel lyfies is SO DRUKBAAR!
Aurette Burger
WOW Lizelle, amazing foto’s en ‘n mens kan deur jou foto’s die liefde sien en experience. Regtig, dit laat ‘n mens speechles.. Baie goeie werk!
Carin Nel
lizelle, ek was daardie oggend daar toe jy gekom het om fotos te neem. Jy’s ‘n ster – dis wonderlik mooi!
Mike
Stunning images and two beautiful young babies – congratulations to everyone; photographer for the ecellent job and proud parents with their adorable sons.
wil punt
wow! jy rock lizelle! amazing shots! en so bly vir julle danny! julle gaan die beste oures wees vir hulle – totally in God’s plan I am sure! geniet julle kindertjies verskriklik baie!
Alison
what amazing pictures. beautiful boys and well captured…
Ellena van Tonder
Stunning Lizelle!
Travice
Geseend is julle met die lieflike verantwoordelikheid om die pragtige outjies in die volle ontwikkeling van hulle lewensdoel in Jesus in te lei.
Ek staan ook verstom oor die wonder van tegnologiese vooruitgang en die mens se deskundigheid. Ek weet hoe die ou Danny in lewende lyf lyk………
Wilna Malherbe
Kyk sommer net weer vanoggend na die twee wonderwerkies en julle gelukkigheid Liefde Wilna
Hennie en Susan
Super impressive! Super opgewonde saam met julle! Baie begaafde fotograaf! Danny & Garitha, ons deel elke vreugde saam met julle! …. Soos 1 blogger sê, dis “huilmooi!” Liefde, Hennie & Susan
Comine Claassen
WOW! Danny en Garitha, julle is ouers!!Is ons groot PAPPaAnie amazing nie!!! Mooiste fotos vd De Witt laaities.
Cindy Herbst
Dit is stunning Lizelle. Baie mooi geneem!
Wat n wonderwerk van die lewe.
Melanie Erasmus
Hulle is te pragtig vir woorde!!!
Thomas Houghton-Dixon
Danny & Garitha, they are BEAUTIFUL! What a blessing and excellent job Lizelle. We can’t wait to just hold them in our arms, baie liefde Thomas & Teresa.
liana
cute!!!
natasha bekker
Hi julle 4 tjies jul lyk soo gelukkig ! ek dankie daie Vader vir die feit dat hy soooo getrou jul toe gebless het met 2 hul is pragrig verby !!! mag God jul ruiklik see n ! Shalom met baie liefde jul sarrogaat mamma xxxxxxxx
sandra
dankie, ek het dit so geniet! baie mooi
PETER ABRAHAMS
VOLHARTING IS WAT JULLE NODIG HET OM DIE WIL VAN GOD TE DOEN EN TE ONVANG WAT HY BELOFF HET. (HEBREERS.10.36)
GOD SEEN OOR U EN VROU EN NUWELINGE
GOD ONLY GIVE THE BEST
Lizelle Lotter Photography » Twice as nice II
[...] Dis vir my ‘n absolute voorreg om die groei in hulle lewens, persoonlikhede en verhoudinge te sien en vas te vang!!! Gaan kyk gerus die eerste fotos HIER. [...]
Christine Coetzee (Allee Bleue)
OH MY WORD!!!! Tjank ek amper!!!
Dit is beautiful!!!!!
Lizelle Lotter Photography » Documenting the “twice as nice twins” on their 2nd bday!
[...] here to see the different shoots: Shoot 1, Shoot 2, Shoot [...]