My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 19th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Die 2 se liefde vir mekaar skyn sterker as Sutherland se sterre; hulle ogies het letterlik galaxies vir mekaar…en dis MOOI om te sien!!! Dit was so heerlik om julle te ontmoet Uhan en Reze. Julle is lekker mense en ek is opgewonde oor julle en jul huwelik. Geniet julle foto’s en mag dit al die goeie herinneringe terugbring! xxx

Dankie Ilse vir die oomblik se afneem!

 

Aantrek/diens: Rooikloof Sutherland

Onthaal: Sutherland Hotel

Dress: Elizabeth Stockenstrom 

let me know what you think

  • Carien
    May 25th, 20174:41 pm

    Pragtig!! Love die 2de foto deur die draad!