My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 4th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Sjoe!!! Ek weet eintlik nie waar om te begin nie. Hierdie was vir my ‘n baie spesiale troue. Behalwe dat ek Mia en Ulrich al ‘n rukkie deur ‘n vriendin/guru fotograaf, Nikki Meyer Kapp ken, was dit een groot, ongelooflike spesiale dag. Mia en die bridal party was so “chirpy” en opgewonde, dat dit sommer die toon vir die hele dag aangegee het. Ulrich kon nie wag om vir Mia te sien nie en hy kon skaars ophou smile vandag hy haar gewaar het. Hulle het geheime in mekaar se ore gefluister dat hulle gesiggies gestraal het, zoveel so dat ek amper gewens het mens kon dit hoor en vir hulle neerskryf, maar ek glo hulle bêre die dag en sy gebeure diep in hulle harte.

Dankie dat ek die dag met julle kon deel Ulrich en Mia. Ek sien uit om te sien hoe julle saam oud word…en die wêreld met julle liefde verander!

:)


Ek is mal oor Adel se horings, maar sy is eintlik ‘n engel-kind.

;)

Venue: Dieu Donne, Franschhoek

Flowers: Flowers in the foyer

Hair: Ilke Zimmerman from La hair Lounge

Make-up: The MOD squad

Video: Mandelbrot / sweefilm

Live music: Crimson Live (darren Oelofse)

Dress: Kluk CGDT

Assistant: Taryn Ward

let me know what you think

  • Yolandé Marx
    June 4th, 20118:03 pm

    Die couple is so mooi en lyk so gelukkig! En Lizelle.. die laaste foto… sover my gunsteling van jou ever :)

  • Marti
    June 4th, 20119:31 pm

    Mia, jy het beeldskoon gelyk (die een van jou onder die sluier is stunning) en Ulrich baie aantreklik! Pragtige foto’s!

  • Cindy
    June 4th, 20119:34 pm

    Die BRUID SE RUG! Liewe genugtig, ek is eindeloos dankbaar dat jy – en ek vermoed dat die rok designer – opgemerk het!

    Dis eintlik maar effe ligsinnig in vergelyking met hoe ongelooflik jou fotos ALWEER is Lizelle. Dit was duidelik ‘n beautiful dag, en jy het weereens so mooi vasgevang wat g’n woord ooit sou kon nie.

    PS. Ek is vreeslik beindruk met Nikki se gemak VOOR die kamera, en natuurlik Kapper se awesome alice band!!

  • nikki
    June 4th, 201111:39 pm

    Sjoe, sjoe Schoemies….julle lyk ongelooflik en so gelukkig! Hierdie troue was werklik besonders in elke opsig…van die amazing konneksie tussen ons lieflike bruidspaar tot die dekor en Mia se ongelooflike rok! Daar is so baie mooies Zel, maar ek moet saamstem met Yolandé, die laaste foto is incredible!!

  • no 1 fan
    June 5th, 201112:03 am

    die opening shot is ‘n gem! en die weerkaatsing in die spieel ene! wat ‘n MOOI bruid! beaut foto’s liz! ps hello mev steytler!

  • Heather Steyn
    June 5th, 201110:09 pm

    Wow, dis mooi! Die foto van hulle op die trappe is vir my so amazing!

  • Alana Meyer
    June 6th, 20118:51 am

    Absolutely incredible!!! Everytime there’s a new set of images on your blog – I am blown away! Awesome!

  • Kim
    June 6th, 20119:03 am

    Sweetness is the word. So beautiful Lizelle!

  • Adri
    June 6th, 20119:38 am

    Mia’tjie jy het so mooi gelyk, beeldskoon. Baie geluk julle 2!!! Lizelle, jy het jouself weer oortref met die fotos. Beaula!

  • Heathyr Huss
    June 6th, 201111:10 am

    Beautiful bride! Beautiful pics! I agree with Yolande, the last one is a gem!

  • Louise van der Westhuizen
    June 6th, 20112:51 pm

    BEELDSKONE BRUID & PRAGTIGE FOTO’S! ♥

  • Tamara
    June 6th, 20113:24 pm

    Sjoe, these are magnificent. That is some crazy beautiful light you got going on there :)

  • monica Dart
    June 6th, 20114:13 pm

    wow! just soaked in magic. Ongelooflik mooi! I absolutely LOVE Mia’s dress! Lovely to see Nix and Kappi in there too!x

  • Retha
    June 6th, 20114:57 pm

    Wow, wat ‘n fotogeniese bruid en nog mooier fotos.

  • Lindy
    June 7th, 20113:10 pm

    LOVE! LOVE! LOVE! LOVE IT!! baie mooi!

  • Maricel
    June 8th, 20119:46 am

    Mia, julle het beautiful foto’s en jy het stunning gelyk! :)

  • anneke kriel
    June 9th, 201112:50 pm

    Mia, jy lyk pragtig. ons almal by skin renewal drewl oor jou fotos.

  • nastassja harvey
    June 14th, 201110:13 pm

    magic, magic en nog meer magic zella! ek is obsessed met die laaste foto! onbeskryflik amazing! en wow ‘n ongelooflike stunning bruid! x

  • Inspiration Board: Elegant Pewter
    September 13th, 201210:04 am

    […] mirror table plan (Shoot Lifestyle); grey and white macaroons (Taylor Jackson Photography) Row 3: View at Dieu Donne (Lizelle Lotter); hanging flowers; centrepiece (Amy Wellenkamp Photographers); bridesmaids in pewter dresses (Shoot […]

  • Monsoon Flower Girl Dresses
    October 4th, 20123:05 pm

    […] mirror table plan (Shoot Lifestyle); grey and white macaroons (Taylor Jackson Photography) Row 3: View at Dieu Donne (Lizelle Lotter); hanging flowers; centrepiece (Amy Wellenkamp Photographers); bridesmaids in pewter dresses (Shoot […]