My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 2nd, 2009 | Other | Subcribe to RSS

Ek is super bevoorreg om more (3 Aug) weer na Denver Colorado toe te vertrek. Dit het nog nie regtig eers behoorlik ingesink nie, maar ek glo wanneer ek die vliegtuig se enjin hoor brul sal dit ‘n realiteit wees! Dit gaan great wees!

Ek gaan ons ‘n troue af te neem. Dis ‘n vriendin van Elmarie en Jordan, wie ek verlede jaar daar gaan afneem het. Marybeth en Ben het ook reeds vir my ‘n paar ander shoots gereel so ek het sommer baie om na uit te sien. (…en dan praat my vriende wat daar woon van ‘n HGH road trip in daardie tyd. Dit raak net al hoe beter!!!! Ek sal julle op hoogte hou!)

Kaapstad sal my weer die einde van Aug sien, so aan al my bruide wat trou in September, ek is terug voor daardie tyd! ;-)

Ek sal verseker my mail daar oor die waters kyk, so kontak my gerus by hello@lizellelotter.co.za as julle my soek.

En, ‘n post is darem mos net nie ‘n post sonder ‘n kiekies nie! Ek het dit geneem bo-op die Swartberge by Prins Albert ‘n paar dae terug terwyl ek by my ma gekuier het.

 

 

 

lizelle-lotter-karoo-sneeu-0012

 

 

let me know what you think

  • rebecca
    August 3rd, 20093:55 pm

    Have fun!