November 18th, 2009 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Dit was vir my so lekker toe Vanessa ons shoot sommer kombineer met ‘n lekker platterlandse kuier! Vanessa en haar familie woon in Piketberg en sy neem self ook fotos!!! Ek het die middag deur gery, Vanessa het vir my spots gaan wys, ons het soos net ‘n vrouens kan met ‘n bakkie vas gesit, ons het heerlik foto’s geneem en dit afgesluit met ‘n plaasvars braai tjoppie. Hmmm. Dankie julle! Net blessings vir Hannatjie wat seker enige uur hier sal wees!


































Adri
Wow Lizelle. Dis is so mooi en oulik. Ek hou baie van die een wat hy oor die draad loer, dis so oulik. Vanessa, jy lyk stunning.
Kinna Rossouw
O dit is ongelooflike mooi foto’s!!!
Jonel Meyer
Sjo, ek is mal oor die foto’s. Dit is so pragtig en ‘family like’. Well done zel.
Emily Lewin
Lizelle these are awesome! What a cute little boy! So photogenic! I love the one of him on the fence and running down the road…and more!
Tania Calldo
dis ‘n great family shoot, happy people! well dunnit L!
Ellena van Tonder
My fave family shoot tot op hede!
rebecca (love made visible)
Too cute
cindy
ek dink i.p.v werk gaan ek maar heeldag sit en foto’s kyk. Dis unbelievable! Jy doen die mooiste flippen goed onder die son!
En die outjie is darem vrek oulik met sy pet!
Vanessa de Villiers
AAAaaaa cool! Lizelle, duisende dankies!! Ek love it! Dit is vrek awesome foties van ons, met pens & al ….. en jip, Hannah is nog @aan, wag in spanning om in kraam te gaan. Baie dankie vir d spesiale foto’s, ek eintlik baie lekkooorrrr gelag toe ek die shoot sien…….what a day!
Odete
Amazing photos. Love the one of the little boy running down the road and sitting on the blue tractor. Great job.
Susan Vermeulen
Alexander is soos die spreekwoord sê die tjerrie op die koek.
Jy is ouma San se pragstuk en trots.
Mooi foto’s
Jani B
Hi Lizelle, you’re photos have a certain quirkiness to them I LOVE!!!
Nastassja
LOOOOOOVE dit!
Juné Joubert
LOVE LOVE LOVE dit! kleure is awesome!veral mal oor nr 17 – ek dink – met sy vingers wat sy neusie opkrop ! (: oulik!
Lizelle Lotter Photography » Vanessa’s Frames
[...] 2 shots of Vanessa and her 2 kids in between photographing the frames. They are soooo cute! Click HERE to see them 2 years [...]