February 14th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Viljoen en Chris-Marie, julle dag was een groot fees van begin tot einde. Julle is so ‘n “inspirational couple” en mens kan nie mis dat julle mekaar en God net sooo lief het nie. Dis lekker om tyd met julle te spandeer en ek kan net sien hoe julle mense se lewens sal aanraak, net deur wie julle is. Julle het aan die kleinste fynste detail gedink vir die dag maar steeds dit so baie geniet. Dankie! Was vir my so lekker om daar te kon wees en ek kon sien julle gaste geniet dit net so. Geniet julle foto’s!
Couldn’t resist taking this photo of my assistant! Dankie vir goeie werk Nadine!
Die ouens was ontsteld oor een of ander SA sport-span wat op die einde iets aangejaag het, heheheee!
Venue: Delsma Farm
Skoene: Anina @ Liby Blue
Stationary: Anandi Etsebeth
Videograaf: Staphan Botha Productions
Cake: Edible Art
DJ: Play 4U
Live band: Kaleidoskoop
Assistant: Nadine Aucamp
Handy tips to other brides: Pinterest, The Pretty Blog, Wedding design magazine.










































































































helena&chris
Wow dit is so mooi! Wat ‘n onvergeetlike dag om met julle te kon deel…Chris is ‘n beautiful bruid met potblou ogies wat so helder is soos haar hartjie!
Alana
Dit lyk awesomeeeeee!!!! Wow! Al die fotos is super super mooi, maar daai swart en wit een waar Chris-Marie so op haar hand lê is ongelooflik!!
chris-marie en viljoen
Danki lizelle!!! jy was die awesomste beste fotograaf wat ons voor kon vra!! danki dat jy ons spesiale dag vir ons net meer special gemaak het!! Ons LOoooooooove die fotos!!!!
André Duvenhage
Lizelle, jy weet hoe om foto’s te neem! Jy’t ‘n wonderlike aanvoeling om die regte “momets te capture” en jou aanslag om die natuurlike te gebruik is ‘n besondere talent. Baie dankie!
André en Annemarie (Viljoen se pa en ma)
Annette Lotter
Watter perfekte troue! ALLES is ongelooflik mooi. Jy sal maar moet ‘n paar kiekies op jou suster se troue neem!
Mariné Rooi
Wow wow wow…. Dis amazing pragtig… Lanklaas ‘n shoot gesien met soveel variasie, karakter, kleur, composition, mooiste captured moments… Jy MAG MAAR!!!! Love it
Kim
Beeeeauuutiful!
Kathryn van Eck
Awesome! The first shot gives me goosebumps….
Nikki van den Heever
Jy het jouself oortref met die een Lizelle!! Elke foto slaan my asem weg!! Goodness gracious!!!
Liani
Jou foto’s laat mens sommer sit en tjank. Dit is wonderlik hoe jy die 2 mensies se liefde vir mekaar kan raak vat.
Adene
mal oor die fotos!! Veral die dogtertjie op die rooi bank – love it!! & hulle by die blou kar – stunning!! well done!
Sonya
Lizelle – gorgeous gorgeous!!! Love daai sagte close-up.. die almal-innie-kar-ingesqueeze.. die bruidegom en best men wat lag en chat.. too many to mention.. die detail pics van al hulle fabulous detail… love it!
Charlene Schreuder
Lizelle, jou werk is fantasties! Elke liewe “image” is n wenner. MAL oor die karfoto’s – dis magic
Nicole
WOW!!! Jou fotos is stunning! Mal oor hulle
Hou aan met jou wonderlike, wonderlike werk!
Laura Jane
Jou werk is out of this world! Wow verby!!
Nerize Raath
Lizelle- Jy’s absoluut n briljante fotograaf! WOW! Ek verkyk my altyd aan jou foto’s**
simone franzel
WOW!!!!! Lizelle jou werk word met elke shoot beter en beter!!! WOW WOW WOW! baie geluk! hierdie is ongelooflik! x
Liezel
hierdie fotos is beyond amazing!! dis so sag, en vrolik en en en! beautiful verby!
Viljoen
Jy is freakin awesome, ek het opgesien na die fotos neem, maar saam met jou het ons sooo baie fun gehad dat die tyd gevlieg het, baie dankie….
Mila Janse van Rensburg
Stunning foto’s!! Hou baie van jou styl, baie goeie inspirasie vir my eie foto’s!
Yda Coetzee
die foto van die ouens en hul facial expressions is priceless…..hahahaha
Michelle
OMW! Lizelle, this is beyond stunning! What an adorable couple and naturally, your work is top notch! *LOVE IT!*
Michelle
Wow Lizelle, jy’s BRILJANT!!
Lehana Laubscher
Die fotos is stunning!!!!! Baie geluk aan die fotograaf, dit is absoluut out of this world mooi, ek is mal daaroor!!!!
Karen
my comments raak al boring, maar mens kan dit nie genoeg sê nie! Lizzie, jy is enig in jou soort!
Jani B
Chris-Marié, jy het so stunning gelyk!