My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 24th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Ek kon deur die mooie Overberg ry en my hart was sommer weer ekstra kalm. Dis ‘n mooi tyd van die jaar vir die streek en tussen my en Liesel het ons al so baie eposse gestuur dit het gevoel ek moes haar al ken teen die tyd. Daar aangekom kon ek nie anders as om tuis te voel nie. Nie net het die plaashuis se houtvloere, die oupa-staanklok, groot tuin, horkie-vensters, die ou plaasmotor-merc en diere my aan my eie kleintyd laat dink nie, maar ek is dadelik ge-drukkie-groet deur die oulikste dogtertjie, Nina, gevolg deur haar ma, Liesel. Die manne het in die koffie gesit en koffie drink. (Of altans Jan en ‘n vriend.) Jan Malan het op die kombuis se toonbank soet sy afgeskilde nartjie geeet.

Ek kry nie sooveel geleendheid om tyd te spandeer in ‘n familie opset nie en ek kon my verkyk na die interaksie van ouers en kinders, kinders met mekaar, ouers met mekaar oor die kinders, ouers met die kinders oor die diere ens ens ens. Hierdie 2 kinders het soveel vrymoedigheid om hulle harte te spreek, dat ek net daar en dan nog ‘n stukkie gesien het van hoe ‘n familie kan werk. Dit was great om dit te kon sien en beleef. Dankie Jan en Liesel! Ek het dit so geniet en tonne geleer!

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

In die Greyton area. Sjoe! :

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1
viljoen-wwwlizellelottercoza-1

viljoen-wwwlizellelottercoza-1

let me know what you think

  • wil punt
    September 24th, 201010:12 am

    lizellie ou pellie! wow! jy rock!

  • nastassja harvey
    September 24th, 201010:29 am

    zellie… die fotos is verskriklik mooi! kannie glo dat jy al daai goedjies sien en capture, dis amazing! love love love love dit! x

  • Cheryl McEwan
    September 24th, 20101:05 pm

    WOW such amazing photos LOVE them!

  • Karen Oosthuyse
    September 24th, 20103:06 pm

    Lizzie! Mooi, mooier, mooiste. Jy het darem talent, dame!

  • Monica Dart
    September 24th, 20107:44 pm

    Zelle, these photo’s show so much love. this is one of my favourite shoots of yours – these shots are marinating in magic.xxx

  • June
    September 24th, 201010:00 pm

    Pragtig!!!

  • Ina Buys
    September 25th, 201010:24 am

    Girl, jy is oulik!! Nie net omdat dit my bloedlyn is nie, jy het dit wat vir my kosbaar is, so pragtig verewig!

  • nikki
    September 25th, 201011:00 am

    Hierdie is regtig die mooiste familiefotos wat ek nog oooooooit gesien het!!

  • Maré Rootman
    September 25th, 20101:53 pm

    Pragtig Zellie, die fototjie waar sy deur die motor se venster loer is te pragtig! Familie is so ‘n groot blessing!

  • die Fritz
    September 25th, 201011:01 pm

    Stem saam met almal hier bo. Ek love wat jy kies om af te neem! Die voorwerpe en die oomblikke, fantasties! my gunsteling is die een waar die 2 kenders half langs mekaar staan in ‘n kraal-effek met die son wat flare van bo af.

    an eye for detail, a heart for life – Lizelle

  • Vanessa de Villiers
    September 27th, 201012:12 pm

    Zel, hierdie foto’s is so vrek special & net pure, opreg & sooooo kosbaar! Sjoe, dit is absoluut briljant!

  • talita
    September 27th, 20102:20 pm

    Dis gorgeous!!! n Absolute inspirasie! ;)

  • no 1 fan
    September 27th, 20102:38 pm

    woawee!! pragtag gedoen! wel gedaan!

  • no 1 fan
    September 27th, 20102:39 pm

    oe dis mooi!!! die kleure en oomblikke pratag vasgevang!

  • Liana
    September 28th, 201010:34 am

    die dogtertjie is soooooo cute! wow, wat ‘n mooi familie

  • Izanne
    September 28th, 201011:13 am

    Ek dink dit is een van my favourite shoots van jou of all time. Dit laat mens voel of jy deel is van die familie. x

  • cindy
    September 28th, 201012:05 pm

    Ek love daai wit kat se vreeslike die moer in gesig. Dis classic. Maar dis so ‘n flippen mooi family shoot. Ek dink ek gaan vir News24 se hulle moet elke dag eerder van jou fotos gebruik dan kan ons almal smile met ons more koffie eerder as om hartseer te raak.

    En ek LOVE die een van die hond en die staanhorlosie.

  • minki
    September 28th, 201012:41 pm

    Lizelle…ek weet Greyton is mooi…maar jy laat dit nuwe hoogtes bereik!! regtig uitsonderlike oomblikke wat jy vasgevang het.

  • Jani B
    September 28th, 20106:59 pm

    Hell!!!

  • Lise
    September 29th, 201010:21 am

    Weereens, van al die blogs wat ek volg, is jou fotos net op n ander vlak!!!

  • dorette
    September 29th, 20104:52 pm

    wow….ongelooflike sessie! een van my gunstelinge nog!
    liefde – van nog ‘n overberger.

  • Erlanka
    September 30th, 20106:47 am

    Dis ongelooflik hoe baie jy op ‘n foto kan vasvang. Love die fotos

  • rebecca
    September 30th, 20109:04 am

    Zel, you are SUCH an inspiration! x

  • Adri
    September 30th, 20104:15 pm

    Pragtig Zel. Is mal oor die John Deere foto :)

  • Brenda Wardall
    September 30th, 20105:21 pm

    Love it Lizelle – really beautiful.

  • aneL
    September 30th, 201011:09 pm

    Wow lizelle. JYS nou mar net flippen goed. Ek het amper gesit en huil toe ek die fotos kyk. dis sooo mooi. Die dogtertjie is beautiful en lyk of sy wysheid in haar hart dra… jy vang dit soo mooi vas!

  • Alida
    October 5th, 20102:56 pm

    ‘n Vriendind het jou Viljoen familie shoot met my geshare. Sjoe, my asem is weggeslaan. Ek hou absoluut van alles. Mal oor die kleur kombinasies van pastelle, grys en swart.
    En daardie familie het soveel teerheid en magic.

  • Tanya du Plessis
    October 8th, 20102:58 pm

    Absolutely amazing photo’s…..you have truly captured the family and their rustic but inspiring surroundings !

  • Lauren Kriedemann
    October 8th, 20108:29 pm

    This is a beautiful shoot Lizelle. I love the details and you capture such love in this family, images to treasure forever xx

  • Vernon
    October 9th, 201012:40 pm

    Hi Lizelle ! Amazing work…Beautiful photos and I also love your work.WOOT! WOOT !

  • Monique
    October 11th, 20108:26 am

    Die foto’s is so mooi…dit maak dat ek ‘n kinders wil he – net om sulke foto’s te laat neem!

  • Monita
    October 14th, 201010:47 am

    Wow! Jy het ‘n ongelooflike talent van God ontvang en hoe amaizing gebruik jy dit nie!

    Jy mag maar!

  • Laetitia
    October 18th, 20107:53 pm

    dit is so ontsettend mooi!!! so ‘pure’ :) wat ‘n lieflike familie.

  • Rensche Mari
    October 20th, 201012:38 pm

    Oh my Word! Dis so ongelooflik mooi Lizelle! en wat n stunning familie.

  • Juné Joubert
    October 20th, 20102:02 pm

    hoe pragtig en inspirerend is die!!! Die familie, en soos altyd die fotos. Hierdie familie spreuk seeninge van God!

  • Broer Tjaart
    October 29th, 20108:09 am

    Zellie, jy is nou amptelik die beste fotograaf ooit! Ek is mal oor die fotos, en kannie verstaan hoe jy dit rekry om gewone tonele so passievol te laat lyk nie! Geluk sussie

  • Hanlie Green
    March 6th, 20116:12 pm

    Lizelle, woordeloos, ……..