My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

Dit was Amanda se mail aan my. Dis vir my so ongelooflik mooi as ‘n vrou so opbouend van haar man praat:

“Ek dreig al drie jaar om couple foto’s van my en my wonderlike man Werner te laat neem, maar bly uitstel en uitstel en uitstel. NO MORE! Lizelle, ek het die wonderlikste man in die HELE wêreld. Hy is ongelooflik, amazing en up for a challenge and a surprise!. Ons is vanjaar sewe jaar getroud en raak net al liewer vir mekaar en vul mekaar aan op maniere wat ek nooit gedink moontlik sal wees nie! Ons is in die herfs getroud en is mal oor herfstyd.”

Geniet die kiekies, dit was ‘n fees met julle 2!!!

w-en-a-lizellelotter-1

w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1
w-en-a-lizellelotter-1

let me know what you think

  • Amanda
    June 14th, 20102:34 pm

    Lizelle, dit is selfs mooier as wat ek gehoop het dit gaan wees! Dit was ‘n wonderlike middag saam met jou en hopeloos te vinnig verby! Kan nie wag om die res te sien nie!

  • Vanessa de Villiers
    June 14th, 20102:59 pm

    Sjoe meisie……..jy jouself alweer oortref! Voel sommer die liefde in jou foties. x

  • nikki
    June 14th, 20103:36 pm

    Dié oulike couple kan baie chuffed wees met die kiekies! Amazing stuff Zel en hulle straal op die kiekies, ek is so bly hulle het besluit om die geskenk vir hulself te gee!

  • Ilze
    June 14th, 20104:36 pm

    Amanda, my vriendin….ai maar jy is mooi ! Ek hoop jou mooi oë sien dit alles raak. Jul is so inspirerend vir ons almal ! Stunning stunning stunning…So natuurlik en net uit die hart!