December 15th, 2009 | Shoots, couples | Subcribe to RSS
Werner en Elzeth is al ‘n paar maande getroud. Hulle is so oulik saam! Elzeth het gereel dat ons by Rustenberg Stellenbosch hul foto’s kan neem. Ons monde het oopgehang oor hoe goed versorg die plaas is. Dankie vir die lekker middag met julle 2! Julle maak my werk so lekker!
Hierdie kiekie is op pad terug stellenbosch toe geneem by The Lucky Store. Dis legend!
































nastassja
die lug, die venue, die stunning paartjie, die fotograaf = perfection
Elzeth
Woweee, Lizelle!! Ek het die afgelope week elke dag gekyk of die foto’s al op is so opgewonde het jy ons gehad…En die wag is absoluut die moeite werd!!! Jy’t ‘n gawe om spesiale oomblikke vas te vang wat ‘n ewigheid sal hou! Baie dankie!!!! Moet asseblief nooit ophou om te doen wat jy doen nie!!!