My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

 

 Waiting for Kaeleb:

 

Let me just start by saying it’s an AMAZING feeling to be back after a 6 month break/sabbatical! As I said on my Facebook Page:

“Partykeer voel jou hart te vol om alles binne te hou. Vanaand loop my hart oor met die wete dat God VIR my is. Ek is sooo dankbaar vir die laaste 6 maande wat op soveel vlakke goed was vir my. Ek is dankbaar vir vir die mense om my en daar leef n opwinding in my hart oor die toekoms. Verseker vir my fotografie…maar ook vir “Lizelle.” Dankie Here vir die laaste 5jaar van besigheid, leer en groei. Eks reg vir die volgende jare, seisoene en lesse wat U in stoor het.” (:

During the 6 months I had the time and privilege to visit some of the people I love. Like these 2 who moved to Secunda! (If you are in Secunda, or planning on working there for a year or 2 and need a place to slot in, feel free to join Secunda Shofar, where Werner is a pastor.) Juné was 6 months pregnant here so we couldn’t not have a shoot. River, the gentle giant Great Dane, was such a fun “extra!”

Dankie Werner en Juné! Altyd so lekker om saam met julle te kuier…en om julle af te neem!!! Ek is opgewonde oor Kaeleb, julle gesin en hierdie kinders wat uit ‘n nuwe generasie gebore word, wat Jesus liefhet en God vrees.

 

 

“See, if I sit like this, I’m not really on the couch.”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Juné‘s superhero:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Their previous shoot can be seen HERE.

 

 

 

 

let me know what you think

  • Nanet
    January 9th, 20144:12 pm

    Absolutely amazing!!

  • Carla
    January 9th, 20144:18 pm

    Oh WOW!
    Welkom terug!
    En WOW pragtig van die Joubert gesin.

  • # 2 fan
    January 9th, 20144:20 pm

    jou mams is no 1 en ek dus no 2

    hulle sé mens moenie in caps tik nie, so lees hierdie in ‘n gil stem asb *mooiste pregnancyshoot wat ek in my fisiese lewe al gesien het*

    goeie griet, dis insane dis so mooi!!!
    volgende generasie arriveer on fire en is STYL pappie!

  • Liezel
    January 9th, 20144:25 pm

    Oooooo a certain kind of magic just returned to my screen!! Ek is so bly jy het tyd uitgevat vir jou. Mag die jaar net die heel beste inhou vir jou! x

  • wessel
    January 9th, 20144:40 pm

    Wens ek kon honde se gedagtes lees…!

  • Tamara
    January 9th, 20144:45 pm

    These are so so awesome- such a breath of fresh air ;) Happy 2014- were so happy you’re back x

  • June' Joubert
    January 9th, 20146:09 pm

    Lizelle … jou fotos bless ons so baie! Jou vriendskap nog meer. Oneindig baie dankie! Ons love dit!!!

  • Arnel
    January 9th, 20146:28 pm

    Soooo glad you’re back! Love die pics en die hond is ‘n wenner!!! Love it!

  • Mariné
    January 9th, 20146:38 pm

    Ag lekker lekker – Lizellie is terug op die blog!! Stunning fotos…pragtige mense en ‘n geseende klein bondeltjie xx

  • Elandré
    January 9th, 20146:55 pm

    Welkom terug Zellie!! Gorgeous shoot :) xx

  • Ina
    January 9th, 20147:19 pm

    Dankie vir hierdie ongelooflike pragtige foto’s van my kinders – jy het hulle liefde vir mekaar so mooi vasgevang. Tonne sterretjies vir jou!

  • Jana
    January 9th, 20147:34 pm

    wow!

  • Tanya Smit
    January 9th, 20147:44 pm

    Love dit!

  • Sunel
    January 9th, 20148:11 pm

    Lizellie, jy is, was en sal ook altyd die amazingste fotograaf ooit wees!!! Jou werk LEWE!!!!!!xxx

  • Libre
    January 10th, 201410:11 am

    Baie baie cute!

  • Chanique
    January 10th, 201410:56 am

    Flippen gorgeous fotos Lizelle! Mag 2014 ‘n awesome jaar wees en mag jy ons nog bless met baie sulke mooi fotos van mooi mense :)

  • Anine
    January 10th, 20141:43 pm

    Ahhh dis soooooo mooi! Welkom terug Lizelle – ek het jou posts gemis!

  • Leoné
    January 10th, 20142:33 pm

    ongeloooflik mooiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiii

    leoné

  • Marcell
    January 10th, 20145:00 pm

    Julle is so mooi!!

  • Anne Gray
    January 10th, 20145:12 pm

    Dis super mooi :) Verlang julle al klaar :)

  • […] my dear friend, who came to visit us all in Secunda. Yeah! .. She also did a gorgeous pregnancy shoot for us during her visit .. see the photos here. Thanks […]

  • What a creative & fun maternity shoot! Beautiful work. Cheers, Rob

  • Jacomien
    February 20th, 20143:33 pm

    Sooooo mooi!!!!