My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 30th, 2017 | Shoots | Subcribe to RSS

10 jaar terug het ek die eerste keer die 2 mooie mense afgeneem- ek kan skaars glo dis al so lank terug! Vandag wag julle op hul eersteling en hulle ogies blink as hul van hul kindjie praat. Ek is gaande oor hoe hulle saam-saam kan lag – of as nodig vir mekaar. :)  Wesley en Elizma het intussen UK toe getrek en wou graag die mooi van Stellenbosch vasvang in hul foto’s. GENIET Wesley en Elizma! Dit was so ‘n fees met julle hier in “my valley.” Kom kuier gougou weer!
wesElizna2017-001

 

 

wesElizna2017-002

 

wesElizna2017-003

 

wesElizna2017-004

 

wesElizna2017-005

 

wesElizna2017-006

 

wesElizna2017-007

 

wesElizna2017-008

 

wesElizna2017-009

 

wesElizna2017-010

 

wesElizna2017-011

 

wesElizna2017-012

 

wesElizna2017-013

 

 

 

fourieGesin2017-001

 

 

let me know what you think

Comments are closed.