My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 24th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Ek het so lank uitgesien na hierdie troue! Liesel is ‘n maatjie van my en so het ek ook vir Wesley beter leer ken. Ons kom van Caledon skool-dae af saam en dit het waarlik vir my meer gevoel of ek ‘n gas was as enige iets anders. Dis so lekker om tyd voor die troue met die bruid te kan spandeer en ‘n spesiale deel van die dag en my favourite is as ek kan sien hoe die bruid se oe straal, omdat sy weet sy lyk net sooooo mooi.

En Liesel, ek weet ek het dit baie vir jou gese, maar jy het so-so-so mooi gelyk. Wesley, jy was net so handsome en julle het saam-saam nie een keer gekla oor die storm-sterk wind wat belsuit het om op julle dag te waai nie.

Ek hoop die foto’s bless julle soos wat ek sommer net deur julle troue gebless is. Tonne liefde!!!




Hierdie image is een waarna mens ‘n rukkie kan kyk:


Oooo Tsssst….Hot couple!


Fun photographers fact: Shot taken with 50mm f1.2 @ iso 5000, f1.8, 1/15th sec:

Venue: Gabrielskloof

Hare en makeup: Rachel van wyk: 076 064 6960

Flowers: Manda Fick

Musiek: Gabriel le Roux, haar broer van “Audio Sense

Dress: Haar mamma!

Stationary: Haar sus!

let me know what you think

  • Helgi
    March 24th, 20114:51 pm

    I LOOOOOOOVE T.H.I.S!!!!!!!!!

  • Adri
    March 24th, 20114:55 pm

    Beaula soos altyd Lizelle! Beste este fotograaf!

  • Vanessa de Villiers
    March 24th, 20115:03 pm

    Beste este in die hele Weste!! Verseker!! Sooooooo beautiful!

  • Liesel
    March 24th, 20115:52 pm

    Ek smile, smile, en smile.. Dit bring al die emosie van ons dag terug. Jy is ‘n engel!

  • Marionette
    March 24th, 20116:10 pm

    O MY HAT!! LOVE die fotos wat in die kelder geneem is!

  • michelle de wet
    March 24th, 20118:17 pm

    fabulous fotos! jy mag maar!

  • Elmarie bendinelli
    March 24th, 20118:23 pm

    WOW!!! Julle het so ongelooflik gelyk. Love elke foto.

  • sjan-mari
    March 24th, 201110:49 pm

    LOVE!! foto37! Stunning soos altyd!!

  • Liesl Cheney
    March 24th, 201111:15 pm

    Absolutely stunning!

  • Nick
    March 25th, 20114:57 am

    Awesome, Lizelle! Absolutely love that shot through the winery metal floor.

  • glenys de wet
    March 25th, 20117:10 am

    Zellie, ek is MAL oor die foto’s! En Liesel……jy het soos ‘n model gelyk! Jy is sooo mooi! xxx

  • claire king
    March 25th, 20118:42 am

    as beautiful as always:)

  • Nikki
    March 25th, 20111:40 pm

    Ek LOVE die simplicity van jou shots! Sooooo hartroerend!

  • Eugene
    March 25th, 20111:43 pm

    very nice, love the cellar shots!

  • Antoinette Esterhuizen
    March 25th, 20113:20 pm

    O dis baie mooi en so romanties! Veral die foto’s buite – en daardie dag het die wind gewaai!

  • Bernard
    March 26th, 20119:30 am

    Ooo love dit! Good job!

  • Esli
    March 26th, 201111:38 am

    Lizelle stunning foto’s van die beautiful mnr en mev Smal!!!

  • Petro
    March 26th, 20111:19 pm

    Lizelle, jy doen wat jou passie is en jou liefdes diens ‘just shows’ DANKIE DANKIE DANKIE!!! Die bruid en bruidegom = BEAUTIFULL

  • Kim
    March 26th, 20112:25 pm

    Beautiful Lizelle! Dis vir my so mooi dat daar is ietsie om vastevang no matter what the weather!
    Baie mooi!

  • Jané
    March 26th, 20114:35 pm

    LIESEL!!!!!!!!!!!!!!!!! Jy lyk AWESOME!!! Wat ‘n vars klomp foto’s!

  • Jané
    March 26th, 20114:36 pm

    Wesley, jy lyk ook nogals vrek cute!

  • name Reinette Engelbrecht
    March 27th, 20116:30 pm

    Liesel jy lyk stunning verby, ek wil definitief lizelle gebruik vir familie foto’s. Julle is ‘n pragtige paartjie

  • Gabriel Le Roux
    March 27th, 20119:24 pm

    What a day! What a wedding! Stunning Couple! Awesome Pics! (as per-usual)

  • sunet
    March 30th, 201111:15 pm

    Smoking hot paartjie en foto’s! Die fotos’s verskriklik geniet. Ek hou van jou fotografie styl!

  • Patricia Viljoen
    March 31st, 201111:09 am

    Hi Lizelle. Hierdie foto’s is regtrig pragtig en dit is met groot heimwee en verlange dat ek die families hierin sien. Wat ‘n wonderlike voorreg. Liesel en Wesley mag dit die begin van ‘n wonderlike leeftyd in Sy teenwoordigheid wees. Die foto’s in die wind is baie mooi.