My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 10th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wiehan en Hananje was sooooo opgewonde oor hulle troudag! Hulle het waarlik gestraal die hele dag deur en dit het gelyk of hulle elke oomblik geniet het. Dis darem waarlik ‘n voorreg vir my as fotograaf om hierdie “lekkertes” in mense se lewens te kan vasvang. Wiehan en Hananje, dankie dankie dankie dat ek daar kom wees. Ek hoop julle hou so baie van julle kiekies soos ek!!!

Wiehan is ‘n illustreerder en het ‘n hele boek vir Hananje ge-illustreer om haar te vra om te trou. …deep sigh…..

Punte vir jou Wiehan!!!!

 

Hananje trek aan by: Whale VIew Manor questhouse

Dress: Lady Marmelade

Stationary: The GROOM, Wiehan van Dialogue8

Videographer: De Wet van Mandelbrot

let me know what you think

  • cindy
    December 10th, 20101:43 pm

    daar’s baie wat ek kan se, maar ek gaan bly by:

    GENUGTIG!!!

  • Rudolf
    December 10th, 20102:16 pm

    nailed it! as always… awesome series of images here lizelle!

  • terina
    December 10th, 20102:22 pm

    WOWOWOWOWOW!! STUNNING foto’s! regtig mooi! :)

  • Jacki Bruniquel
    December 10th, 20102:23 pm

    So gorgeous!!! Welldone x

  • Natalie
    December 10th, 20102:31 pm

    Wow, wow, wow! Lyk hulle nie stunning nie! Lizelle, like always, gorgeous!

    Wiehan & Anje, you guys look so happy and in love and these photos completely depict your amazing personalities. Love you guys!

  • nastassja harvey
    December 10th, 20102:40 pm

    sjoe! ja nee ek het ook nie woorde nie!

  • nikki
    December 10th, 20103:06 pm

    Die stationery is so interessant en indrukwekkend en die bril foto…sjoe Zel!Awesome reeks fotos! En die bruidspaar is stunning saam.

  • Olga Lombard
    December 10th, 20104:17 pm

    Lizelle, Baie dankie dat jy my dogter en ons nuwe seun se belangrikste dag so mooi vasgevang het. Dit is stunning!!!!! Die trane loop weer van voor af!!

  • Maré Rootman
    December 10th, 20105:04 pm

    Mooi soen-foto by die diens, die windjie wat waai skep lekker atmosfeer

  • Monica Dart
    December 10th, 20105:17 pm

    you are amazing Zelle! gorgeous shots!x

  • Liesel
    December 10th, 20106:17 pm

    Absolutley amazing… wow!

  • Henroux
    December 10th, 20108:02 pm

    dit is ongelooflik mooi, weereens awesomeness beyond

  • Kat Forsyth
    December 11th, 201011:41 pm

    OMW and holy moly and other expressions of wow~! WHAT a gorgeous couple with an adorable wedding! And their creative session is darling! It suits them to a T! Lizelle, you so totally rule.

  • Melanie Brix
    December 13th, 20109:40 am

    Dis stunning fotos, dis so julle!!! ha, ha love die “chips en roomys shot! Julle is pragtig!

  • Maurits
    December 13th, 201010:02 am

    Lizelle, dis pragtig! Ek is bly jy kon die bruidspaar afneem nes hul is en dis hoe ons hul ken! Luv die funny side soos die winkel en straat fotos, dis tipies Wiehan en Anje :) Die troue was awesome en ek is bly om deel te gewees het en saam hul die dag kon vier. Ek wens hulle alle sterkte toe vorentoe en mag jy nog meer sulke geleenthede kry vir fotos neem!

  • Hanlie
    December 13th, 201011:31 am

    STUNNING!!! …so so soooooo mooi julle!!!

  • andry louw
    December 13th, 20101:15 pm

    PRAGTIG NES DIE TWEE

  • Jani B
    December 13th, 20101:27 pm

    Ek’s mal oor hierdie bruidegom se houding voor die kamera!!! Kan ons hom nie kry om klasse vir toekomstige bruidegomme aan te bied nie… :)

  • Lourens Badenhorst
    December 14th, 201010:14 am

    Hoe sal ons se in die nuwe Suid Afrika???

    YOH!!!!!

    Baie pragtig!!!

  • Kathryn van Eck
    December 15th, 20109:15 am

    Gorgeous shots…I really love your work. I love the shot of the couple in the shop :)

  • Etienne
    December 18th, 201010:37 pm

    Great pics julle!!!

  • Wesley Vorster
    December 22nd, 20101:48 pm

    Lizelle, you are one talented cookie ;-)

  • Rensche Mari
    December 23rd, 20109:05 am

    WOW Lizelle, die fotos is freakin mooi! Ek gaan nou maar reg-uit wees, jy is uitstekend en ek is groen van jaloesie :D

    Aan die bruid en bruidegom, baie geluk, julle het so mooi gelyk. Ek is mal oor die illustrasies!

  • Stephanie
    December 23rd, 201011:10 am

    Wow Lizelle, jy is ‘n groot inspirasie vir my – ongelooflike mooi foto’s!

  • Schantel
    January 6th, 20116:11 pm

    Hi Lizelle dis darem maar awesome foto’s! En hoe klein is die wereld, Wiehan was een van my lektore. Wiehan julle lyk beautiful baie geluk!

  • home health aides
    January 11th, 20111:54 am

    Valuable info. Lucky me I found your site by accident, I bookmarked it.