December 7th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Wilhelm en Claudia het regtig net hulle dag geniet. Absolute Weddings kon help met baie van die reelings, aangesien die bruidspaar …en basies die hele troue se gaste…van plekke soos Pretoria en Klerksdorp kom! ‘n Lekker naweek troue. Die hele gevoel vir die troue is gevestig met die “live music” wat gespeel het terwyl die mense rustig deur die wingerde met die berg-uitsig gestap het, met ‘n drankie in die hand, van die diens na die onthaal. (Sjoe, ‘n laaaang sin!) Wat ‘n voorreg vir hierdie 2 om in hierdie deel van die wereld te kon trou.
Dankie Wilhelm en Claudia dat ek kon deel wees van al die lekkertes!!! Geniet julle foto’s!
Het jy in jou lewe al swart toiletpapier gesien!? Dit het mooi gepas by die swart, wit en groen tema.
Wedding Planner: Karla- Absolute Weddings
Venue: Molenvliet
Videographer: Vicky Goslin
Flowers and some decor: Okasie
Food: Dish Food & Social
Cake: Cakes by Wade
Live music: True Blue
DJ: Cape DJ’s
Stationery: The Toast Enterprise
Lighting: Something Different


























































































Rianda Maritz
Stunning stunning stunning!!!!!
suzanne
Ek dink hierdie is van die mooiste troufotos wat ek nog gesien het!
Lisa
So, so beautiful and creative!
Helene
Asemrowend mooi!!
Marius van Vuren
Wow, die fotos is awsome! Die vrou is n goed, syt tot vir Wilhelm laat great lyk! Fotoshop is pretty awsome ne Wurm!
Laetitia
Die aandag aan die detail soooo mooi vasgevang in jou foto”s!!! Geluk!!
Celesté
Wat ‘n aangename verrassing – Ek ken vir Wilhelm van laerskool af!! Grootgeword in dieselfde klein dorpie waar ons ouers steeds woon…
Die foto’s is (soos altyd!) absoluut pragtig! Het dit soveel meer geniet omdat daar ‘n paar bekende gesigte was. BAIE geluk julle twee!
Claudia
Ongelooflik Lizelle
Baie dankie dat jy ons beste dag net NOG beter gemaak het!!!!
Bianca
Dis pragtige foto!!
Juné Joubert
Baie mooi Zel! Altydddddd!!!
minki
die polkadot rokkies vd bridesmaids is flippen oulik! stunning foto’s Lizelle!