My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Soms wil my hart bars van opwinding van 2 mense wat trou. Lizel en Wille, WAT ‘n voorreg om die begin van julle huwelik te kon sien, beleef en vasvang. En dankie tog daar is ander skrywers wat beter doen as ek met die vasvang woorde:

…bestow on them a crown of beauty instead of ashes,
the oil of joy instead of mourning,
and a garment of praise instead of a spirit of despair.
They will be called oaks of righteousness,
a planting of the Lord for the display of his splendor.

Isaiah 61:3

 

 

Flowers: Trouvrou + Betta-Lilly Floral Design

Getting dressed: Grand Dédale’s Cottage

Dress: Anna Georgina

Hair & Makeup: Geneé Lombard, Radi-8

Venue: Kleine Valleij, Wellington

Decor Hire: Baiegoeters

Dj & Live music: Juan Casey

Food: Slippery Spoon Kitchen

 

let me know what you think

  • Ross van Niekerk
    August 22nd, 201712:58 pm

    Pragtige fotos Lizelle!
    Willie en Lizel, julle dag was so spesiaal en vol vreugde!

  • Tertia Venter
    August 22nd, 20171:18 pm

    Pragtige foto’s Lizelle.
    Lieflikste blomme & baie mooi verloofring.

  • Ananda Mynhardt
    August 22nd, 20171:46 pm

    Lizelle, jou fotos is sooo spesiaal! Dit is pragtig! Ek sien net weer Lizel en Willie se liefde sprankel, so bly om hul te ken! Geniet julle honeymoon en pragtige fotos! Xxx

  • Laurita
    August 22nd, 20171:47 pm

    AAAAAAAAH!!!!!! Lizel!!!!!! Wat ‘n voorreg om dieselfde tyd as jy te trou! Mooooiste vrou en mooiste troue en mooiste fotos! Sjo, die Here reën regtig seën op ons neer. <3

  • Ananda Mynhardt
    August 22nd, 20171:50 pm

    Pragtig Lizelle! Sooo mooi Lizel en Willie! Spesiaal verby xxx

  • Sylvia Strauss
    August 22nd, 20172:21 pm

    Zellie!! Wow dis sooo mooi vasgevang! Well done!

  • Mia Dijkstrad
    August 22nd, 20172:24 pm

    Wow wow wow!!! Dis so mooi. Well done Lizelle.
    Lizel, jy was ‘n sprokiesprentjie-van-‘n-bruid – so beeldskoon. Baie geluk. Geniet die honeymoon.

  • Isabel Burgers
    August 22nd, 20172:48 pm

    ASEMROWEND MOOI L&W!

  • Erna Albers
    August 22nd, 20173:20 pm

    Picture Story Book Pretty of a Godly Love Union… Beautiful Lizelle en Sylvia!

  • Louise
    August 22nd, 20179:01 pm

    Bevestig wat Ek reeds weet! Lizelle. Jou werk is Los hande n gunsteling in my boekies. So fantasties om W&L se dag deur jou Lens te kan beleef. Willie&Lizel, Baie geluk! Geniet die avontuur!

  • Mara
    August 23rd, 20178:11 am

    Dit is seker die mees natuurlikste en spontane troufotos wat ek nog gesien het. Puik! Baie geluk

  • Agatha van Schalkwyk
    August 25th, 201712:59 pm

    Lizelle, jy het spesiale oomblikke op ‘n besonderse manier op film vasgevang! Pragtige foto’s van Willie en Lizel, die natuur, venue en sommer alles! Was so ‘n voorreg en “blessing” om deel daarvan te wees.

  • Jerusha
    August 26th, 20178:02 am

    A-MAAAAAA-ZIIIIIINNNNG!!!!!! Such beauty..

  • Aritha
    August 31st, 20179:16 pm

    SJOE! Só, só, só mooi! Onvergeetlike oomblikke van ‘n monument-dag in Liewe Lizel en Willie se lewens, vasgevang om dit weer en weer te beleef wanneer ons deur die kiekies blaai. Mag God hierdie eenheid altyddeur seën en beskerm!