July 5th, 2009 | Shoots, Uncategorized, Weddings | Subcribe to RSS
Wynand en Sonke het my so gebless met net deur wie hulle is.
Hulle het deur waters gegaan waardeur niemand sal kies om te gaan nie. Soos die pastoor gese het wat hulle getrou het, niemand sou hulle eie lewensverhaal so geskryf het nie.
Maar Wynand en Sonke is sterk, gedetermineerd en ‘n mens kan nie help om die vrede en vreugde aan te voel wat hulle uitstaal nie.
Ek wens ek was ‘n skrywer om alles in my hart in woorde om te sit, maar ek kry dit nie reg nie. Al wat ek wel kan se, is dat ek weet God is in beheer. Selfs al lyk en voel dit nie altyd so nie. Keep going, keep trusing. Hy sien die hele prentjie.
Net blessings vir julle huwelik Wynand en Sonke. Julle as ‘n span maak ‘n verskil.
Terwyl ons familie foto’s geneem het het een van Sonke se vriende die gaste afgeneem met ‘n klomp props wat hulle daar gehad het. Dit lyk of die mense soveel fun gehad het! Hulle was sommer lekker laf.
Sien!
Een van die redes hoekom Sonke so lekker lag!






































nameSonke
Ek het al weer-en-weer-en-weer-en-weer gekyk. Dit so mooi! Dankie! Ek kan nie wag dat jy terugkom, sodat ons die res kan sien nie. Dit was spesiaal om jou op ons troudag te gehad het…
nameLouise Veenhuis
Wat my die meeste opval is hoe verlief en teer Wyn se gesig is, en hoe ongelooflik gelukkig Sonke lyk.
Awesome!
Andre
Friggn amazing
Emily Coetzer
Jy is regtig GOED girl! twee mense wie so lief is vir mekaar…en jy het dit VASGEVANG!
Emily
en vriendin Sonkie, jy het ONGELOOFLIK mooi gelyk!!!
Schalk Viljoen
Ongelooflike mooi fotos van twee pragtige mense wat mekaar en die Here lief het!! Goeie werk Lizelle…..jy ken my nie, maar ek komplimenteer jou sommer hier uit Australie uit! Ek is een van Wynand se goeie pelle.
cindy2
awesome pics!
Dennis Henn
The photos are stunning!
Johan Grobbelaar
Hi Wynand, awesome foto’s - God’s rykste seën word julle toegewens!! Mag julle van krag to krag gaan en getuig van God se wonderlike liefde!!
Groete, Johan