February 25th, 2011 | couples,Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Stiaan en Zanelle is so opgewonde oor hulle eerste babatjie wat oppad is! Hierdie laat middag het gevlieg terwyl ons geneem het! Sommer in die huis, net buite die huis, af in die pad, in die veldjie en op met die berg. Dit was so lekker om die 2 bietjie te leer ken en ek kan net dink dat goeie tye as ‘n familie vir hulle voorle. Blessings Zanelle en Stiaan en geniet die foto’s!



































Nick
These are great, Lizelle!! What an awesome set!
Melanie Wessels
So awesome pic 013, gee die gevoel of hulle solank “celebrate” en nie kan wag vir die kindjie om sy opwagting te maak nie…BAIE cool!
Anine
WOW!!!!!!!!!!
Sonya
Beautiful! Daai hond! En die soen-in-die-wingerd pic! En (of all things to notice) is hulle kind nie blessed om geneties sulke mooi reguit, wit tande te gaan erf nie! Gorgeous couple, gorgeous pics.. as always..
Anina De Witt
Stunning !!!!!
Tarryn
Wow, dis so stunning. So much love!
Lisa
Lovely couple and beautiful shots!
Kim
I love this last picture. So warm and lovefull!
Marlise Burger
Stunning…. is mal oor die een in die wingerd.
Christopher Van Zyl
Pretty Pretty, soos altyd!
Christine Meintjes
Sie laaste foto is my absolute favourite!!!
delene Ferreira
I think it is beautifull photos and take with a lot of love
Pappa en Mamma Cilliers
Het ons nie die pragtigste kinders nie!!! Ons tasse is klaar gepak en ons kan nie wag vir “Flint” om te arriveer nie.
Baie, baie mooi foto’s
Wynand Pretorius
Lekker julle twee. Bly vir julle!
Die photo shoot lyk goed, nie een al n dag ouer nie sien ek!
Pragtig, geniet die fotos!
Mariné
Lieflik lieflik lieflik… jy’t dit weer gedoen vriendin x
Rensche Mari
Beautiful! Awe so mooi, en kyk net vir ou Basjan, te cute!
Andre van der Veen
Ek’s mal oor nr 3, die liefde vir haar man is duidelik in haar oë! Maar ek stem saam met Christine en Kim oor die laaste foto, pragtig!
Eileen
LOVE the last photo!! Gorgeous:)
carmen visser
Beautiful werk Lizelle. You really captured the true spirit of these two. Absolutely breath taking.
Vanessa de Villiers
SJOEEEEE hoe lekker lyk swanger wees dan nou weer! Dit is STUNNING VERBY!!!!
Maré Rootman
Nommer 4 is ‘n wenner!
Caryn van Rooyen
Hall Stiaan! Sjoe – jy word pappa! Dis fantasties – baie geluk en julle is beautiful! en die omgewing is beautiful – all round haleluja! Groete!
Hannelien
‘n Fotograaf van Pta moet nie na die fotograwe in die Kaap se foto’s kyk nie!!! Weet julle wat julle het??? Stunning Lizelle, verlang sommer as ek na die bergfoto kyk! Groete Hannelien