January 6th, 2010 | Other, Shoots | Subcribe to RSS
Zara het my gemail en gese hulle is 4 vriendinne wat graag foto’s wil laat neem. Ek wou bietjie meer weet en Zara het met die coolste mail na my toe terug gekom:
Jong waar om te begin… ouderdom is ons almal 25/26 jaar oud maar kan so mal wees soos kinders. Bahahahah!
Tanya: mal, hiper aktief en love die lewe, altyd happy.
Kath: ekstrovert, love die kamera, baie flirty (sy skiet my as sy hoor wat ek se), great vriendin.
Illet: sagte geaardheid, maar game vir enige iets. Enigste getroude onder ons…
Ek (Zara): skaam, maar ook game vir enige ding:
Ons sal enige iets doen – nie vol bol nie. jy kan maar mal gaan met die kamera en idees… lekker gemaklik nie styf en presies nie.. as jy verstaan wat ek bedoel?
Ag dankie sover!! Zara
Make up: Fralene van Niekerk: 071 678 9537
email: fralenevnk@gmail.com






























Caryn van Rooyen
Zara en Cath was in Nemesia! Haai julle! Julle is so gorgeous en die pics gloei van girlie passion en diep vriendskap. Soveel fun! Beautiful! Mooi bly
minki
sjoe dit lyk prettig!
Drikus
Die heel eerste foto in hierdie post laat my so aan Herb Ritts se foto van Claudia Schiffer, Linda Evangelista, Cindy Crawford, Naomi Campbell en Christy Turlington…sjoe, ek moes nou mooi dink om te onthou, hoop eks reg!
Stunning!!!
Rene
Baaaaaie cool shoot! Is mal daaroor!
Ellena van Tonder
Meesterstuk!
charlotte
Very, very pretty. Jy’s GREAT Lizelle!! Blessings vir die jaar wat voorlê!!
nikki
Flippen nice!!
Eloise Retief
Die fotos is AMAZING!! 4 pragtige girls, dit bring elke een se persoonlikheid uit!
Nadia V
Dis nou flippen oulik. Lekker om sulke pelle te he. BAIE mooi fotos! Julle gaan lekker terugkyk oor 20,30 jaar.
Anel Ras
Dis pragtige fotos! Ilette jy lyk stunning!
Adene
Dit lyk asof julle baie fun gehad het! Nou wil ek ook sommer so iets doen met my vriendinne
Ek is mal oor die fotos!!
Humandi
Die foto’s is amazing, ek’s mal daaroor!!!!!!!!