My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

October 19th, 2015 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Mooiste ma en dogter! Ek en Zelrise was saam in Hoërskool Overberg. So onder die Swartberge is daar een ding van Zelrise wat uitgestaan het: Haar vreugde. As sy lag, lag almal saam. Met ‘n skok het ons besef ons het mekaar in matriek laas gesien – ‘n volle 14 jaar terug. Intussen het sy en haar skool-liefde (nou haar man) vir Ryleigh en dit was vir my SO MOOI om te sien hoe lekker die ma en dogter saam kan lag. Die liefde vir mekaar straal uit!

So baie dankie Zelki – dit was ‘n voorreg om julle te kon afneem, so lekker om jou weer te kon sien en om vir Ryleigh te kon ontmoet! Julle weet nou waar ek woon, ‘n piekniek onder die bome wag. xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Monique V
    October 20th, 20156:39 pm

    Aaaag was dit nou lekker om vir Zelrise te sien! En ja! Haar vreugde! Beautiful, Lizelle.

  • Zelrise
    October 23rd, 201511:01 pm

    Duisend dankies zellie. Bly die liefdevolle mens wat jy is. Ek het soveel fun gehad. Jou werk is amazing! Baie stywe drukkies. Xoxo