My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 4th, 2016 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

“My naam is Zuzanne en eks 24 jaar oud, so 17 jaar terug het ek saam my ma’le Nederland toe geimmigreer maar ek besoek gereeld nog my familie in Suid-Afrika. Ek gaan weer in Suid-Afrika wees en saam n vriendin (en my tannie) roadtrip Kaapstad toe om vir my niggie te kuier wat nou daar bly.

Ek en my niggie is baie heg en sy verjaar net voor ons afry Kaap toe. Die vriendin wat saam my vir die eerste keer Suid-Afrika toe sal gaan, verjaar ook in januari. Nou het gedink dit sou ‘n baie mooi geskenk wees vir hulle om ‘n fotoshoot te kan doen terwijl ons in die Kaap is. Jammer as my Afrikaans so bietjie Nederlands is, ek nooit leer Afrikaans skryf nie.”

Jy het dit so goed geskryf Zuzanne! Dit was ‘n fees om julle 3 te kon afneem – dankie! Ek het julle totaal uiteenlopende persoonlikhede so baie geniet. Lekker kyk!

zuzanne-lizellelotter-1

 

 

zuzanne-lizellelotter-2

 

zuzanne-lizellelotter-3

 

zuzanne-lizellelotter-5

 

zuzanne-lizellelotter-6

 

zuzanne-lizellelotter-4

 

zuzanne-lizellelotter-7

 

zuzanne-lizellelotter-8

 

zuzanne-lizellelotter-9

 

zuzanne-lizellelotter-10

 

zuzanne-lizellelotter-11

 

zuzanne-lizellelotter-12

 

zuzanne-lizellelotter-13

 

zuzanne-lizellelotter-14

 

zuzanne-lizellelotter-15

 

zuzanne-lizellelotter-16

 

zuzanne-lizellelotter-17

 

zuzanne-lizellelotter-18

 

zuzanne-lizellelotter-19

 

zuzanne-lizellelotter-20

 

zuzanne-lizellelotter-21

 

zuzanne-lizellelotter-22

 

zuzanne-lizellelotter-23

 

zuzanne-lizellelotter-24

 

 

let me know what you think

  • jou heel grootste fan
    March 30th, 20169:30 pm

    wat ‘n absolute FEES van foto’s van die drie vriendinne – ek’s mal oor elke liewe een hiervan – dis interressant, dis kunstig, die oorspronklik, dis beautiful!!!!